Philip Baker Hall | |
Geboorte | 10 September 1931 Toledo, Ohio, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 12 Junie 2022 (op 90) Glendale, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1960-2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Philip Baker Hall (10 September 1931-12 Junie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hard Eight (1996), Boogie Nights (1997), Magnolia (1999), en 50/50 (2011).